Dag 67

Goreme, 07.03.2018

Ons doen vandag 'n dagtoer deur Cappadocia. 'n Motor kom haal ons vroegoggend en ons klim op die bussie in Goreme Die toer duur tot 16:00 en sluit 'n heel lekker middagete in. Die omgewing is absoluut uniek en mens verkyk jou aan die wonderlike rotsformasies en die plekke wat in die rots uitgekom is - van huise en kerke tot kastele. Maar sjoe dis warm!

Van die ander toeriste vertel ons dat die ballonne nie die oggend kon vlieg nie agv die sterk wind.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.