Travira / Faro, 05.27.2018
Ons begin ons tog om Portugal te verlaat. Vanaf Travira na Faro reis ons weereens per trein. Nog steeds reis ek minus 50%. Ek sal dit mis.
In Faro bly ons in die Eva Hotel. Dit is lekker om weer ge-pamper te word. Die dorp verras my - dit is baie mooier as wat ek gedink het.
Ons laaste aand in Portugal en ons eet 'n pizza in 'n Italiaanse restaurant!
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.