Dag 26

Lagos / Travira, 05.23.2018

Ons haal 'n trein van Lagos na Faro en van Faro na Travira. Ons is vroeg op die Travira stasie waar ons vir ene Denka moet ontmoet. Terwyl ons in die wagkamer wag sit 'n vrou so skuins van ons - dit is Denka maar ons kom dit eers 'n uur later agter. Sy vat ons na ons woonstel wat lekker sentraal geleë is en lyk of die eienaar ook daarin bly - die plek is vol homey, maar nie noodwendig mooi, kakkies.

Ons hou sommer dadelik van ons woonstel en die dorp. Minder toeriste en lekker kompak om te verken. Ons stap odeur die nou straatjies en die Romeinse (eintlik Moors) brug.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.