Dag 88

Kastellorizo (Meis), 07.24.2018

Kastellorizo (rooi kasteel) kry sy naam van die Kruisvaarder kasteel bo op 'n hoë rots op die eiland, wat rooi vertoon as die son sak.

Ons ontdek die lekkerste swemplek - langs 'n murasie - en spandeer die heel oggend daar. Die middag gaan koop ons kruideniersware in die dorp. Dit is nogal 'n ver en steil pad met die vrag (wat baie swaar gemaak word deur ons drankaankope).

Daarna gaan swem ons weer en die aand eet ons by 'n restaurant net langs ons Airbnb.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.