Dag 45

Chora Andros, 06.11.2018

Ons besluit om die kop aan die agterkant van Paraporti strand te verken. Onder by die strand het 'n lorrie gestop wat tjok en blok is van gevlegde mandjies. 'n Griek en sy arme vrou wag tevergeefs vir klante. Die toeriste het nog nie op Andros gearriveer nie.

Ons klim 'n lekker steil kom uit en gaan kyk na 'n klein kerkie van waar ons 'n baie mooi uitsig oor die dorp het.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.