Dag 92

Rhodes, 07.28.2018

Die oggend loop ons deur die historiese deel van Rhodes. Ons besoek eers die paleis van die Grand Master en dan die Street of Tongues of ook genoem Street of Knights, waar elke land se ridders hulle eie gebou gehad het. Dit is so goed bewaar dat jy werklik voel asof jy in die 14de eeu rondloop.

Die middag gaan ons na die Elli strand toe waar ons heerlik swem. Die aand ontdek ons Proavlio restaurant, wat ons gunsteling in Rhodes raak. Ons sit in die tuin en eet en drink die lekkerste Griekse kos & wyn.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.