Kalkan, 07.09.2018
Ons spandeer die Maandag in die dorp en op die strand. Die middag eet ons 'n gozleme in ''n restaurant op die strand. Lekker lewe!
Ilse Nel laat weet dat hulle vir 'n week by ons gaan aansluit in Kas. Ons het gelukkig 'n 2 slaapkamer woonstel bespreek, so daar is genoeg plek vir hulle. Ons sien uit om saam met ons vriende te kuier en veral kaart te speel.
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.