Chora Andros, 06.10.2018
Sondag en ons gaan kyk na die indrukwekkende Moderne Kuns Museum. Daarna stap ek deur die dorp en neem fotos en Elizabe dwaal deur die inkopiestraatjies.
Die dorp het honderde rondloper (en mak) katte en die Grieke versorg hulle almal met groot deernis. Orals is water en kos uitgesit.
Later kry ons mekaar vir 'n koue bier op die dorpsplein.
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.