Dag 31

Faro/Lisabon, 05.28.2018

Dit is ons laaste dag in Portugal. Ons eet 'n reuse hotel ontbyt en verkyk ons aan 'n jong outjie wie vir hom 'n stapel ham & kaas toebroodjies maak om saam te vir die dag. Just like that!

Ons split en ek gaan kyk kerke ens en Elizabe loop deur die inkopiestrate. Ons kry mekaar vir middagete, sit en kaart speel by die hotel en laat middag klim ons op die sneltrein Lisabon toe.

Net na middernag vlieg ons Griekeland toe.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.