Dag 68

Goreme, 07.04.2018

Kwart voor 4 die oggend wag ons drie buite vir die bussie wat ons moet kom haal vir die ballonvlug. Helaas, hulle daag nooit op nie. Die vlugte is ook vanoggend afgestel agv die wind.

Ons gaan na Goreme en die 2 meisies loop deur die winkels terwyl ek fotos van die dorp neem. Daar is nie veel te sien nie. Na ete gaan ek terug Ortahisar toe en hulle betaal elk R150 om by 'n hotel te gaan swem. Dit is vrek warm!

Die aand eet ons by 'n wonderlike restaurant wat uitkyk oor Ortohisar.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.