Dag 81

Kas, 07.17.2018

Vandag moet Koos en Ilse arriveer. Ons het vir hulle 'n plek op die lughawe bussie gereël. Hulle sal 13:30 in Kas wees. Die nag laat weet Issie egter dat hulle 1ste vlug vertraag is, wat toe beteken dat hulle die aansluitingsvlug na Istanbul gemis het. Hulle slaap op die lughawe.

Ons herhaal die vorige dag by die Cinabar Beach Club.

Ilse & Koos daag stokflou amper 02:00 die nag op Kas aan. Ons gaan ontmoet hulle by die shuttle stop.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.