Travira, 05.26.2018
Dit is Saterdag en ons pak weer die trip na die strand aan. Hierdie keer is die weer pragtig en ons spandeer 'n great dag op die strand.
Die strand is nog baie leeg en ek baai vir die eerste keer in die see - ek dink dat dit nog die Ataltiese oseaan is en nog nie die Middelandse See nie
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.