Dag 15

Coimbra, 05.12.2018

Die oggende klim ons teen die (helse steil) heuwel op na die universiteit. Wat 'n pragtige plek. Ons besoek die Biblioteca Joanina (waar miniatuur vlermuise die biblioteekboeke beskerm), die kapel en paleis van Joao V.

Dan dwaal ons af teen die heuwel en stap deur die botansiese tuin, wat pragtig is.

Die aand eet ons in 'n warm knus eetplekkie terwyl die reën sous buite.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.