Dag 40

Chora, Apikia & Yialia, 06.06.2018

Vandag pak ons 'n bulletjie aan. Van Chora teen 'n 350m hoë bult op na Apikia en dan af na Yialia strand en dan weer oor 'n hoë kop terug na Chora. Tien (moeilike) kilos. Ons spring 'n bietjie laat weg en die hitte en humiditeit knou ons erg af.

Ons kom poegaai by die huis aan en gaan laaf ons seer spiere in die Middelandse See. Dit sal die leerste en laaste keer wees dat ons so laat op die pad kom.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.