Porto/Pinhao, 05.17.2018
Die oggend haal ons 'n trein vanaf die pragtige Sao Bento stasie, wat bekend is vir sy blou teël muurpanele.
Die treinspoor loop al langs die Douro rivier en die dorpies en wingerde is pragtig. Dit is 'n 2 uur trip tot by die dorpie Pinhao. Die dorpie self is maar so-so, maar ons eet ten minste 'n lekker middagete op die wal van die Douro rivier.
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.