Dag 42

Chora & Menites, 06.08.2018

Vandag stap ons weer - van Chora na Menites en terug. Dit is 'n goeie 11.6 km maar ons raak slimmer en vertrek vroeg oggend toe die son op kom. Die dorp is nog doodstil.

In totaal stap ons amper 5 uur en die hitte en humiditeit vat maar nog sy tol.

Die roete is pragtig en in Menites stap mens deur 'n ruig kloof tot by die beroemde fontein. Ons stap terug met die teerpad na Chora wat vir ons verby ons super mercado neem.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.