Dag 96

Istanbul & Dubai, 08.01.2018

Ons bederf onsself en bestel ontbyt kamer toe. Ons kry die swakste kos ooit! Wat 'n teleurstelling op ons laaste dag.

Ons spandeer die oggend by die winkels in 'n baie ondergemiddelde sentrum. Die middag sit ons in die hotel en speel kaart totdat die hotel bussie ons na die lughawe neem. Ons vlieg om 19:25 vanaf Ataturk na Dubai waar ons 'n heel hanteerbare 3 uur wagtyd het vir die vlug Kaap toe.

Die reiskatte gaan huis toe!

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.