Travira, 05.25.2018
Dis Vrydag en ons wil strand toe gaan. Travira se strand is egter op 'n eiland en om daar te kom moet jy 'n boot haal uit die dorp uit. Terwyl ons op die boot is pak die wolke saam en toe ons op die eiland stop breek daar 'n donderstorm uit wat ons laat besluit dat ons maar eerder terug na die dorp wil gaan.
Ons stap die res van die dag in die dorp en winkels
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.