Dag 47

Chora Andros, 06.13.2018

Ons spandeer die dag in Chora. Die pre-primêre kinders (wat die heel week geoefen het) hou hulle jaareinde konsert op ons kerkpleintjie. Al die ouers is daar en juig die kindertjies trots toe. Dit dans en sing en dra voor. Die juffrouens wat die hele week baie kwaai met die kleintjies was, koer nou om hulle en hulle ouers. Elizabe geniet elke oomblik.

Later gaan kyk ek na die argeologiese museum, maar anders as die moderne kuns museum, is dié een nie veel om oor huis toe te skryf nie

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.