Kas, 07.20.2018
Vandag het ons vir Koos uiteindelik uit die woonstel uit en sleep hom al die pad na die groot strand toe. Ons stap soontoe en weereens kom ons papnat gesweet daar aan.
Ons lê die hele dag op ons stoele, swem elke nou en dan en eet 'n middagete daar. Dit bly 'n lewe waarvan mens nie genoeg kry nie!
Die aand speel ons kaart.
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.