Dag 34

Ornos, Mykonos, 05.31.2018

Ons laaste dag op Mykonos bly ons in Ornos en lê op die strandjie. Die hele strand word opgeneem deur lêstoelle wat aan restaurante behoort en waarvoor jy uiteraard moet betaal. Die stoele lê vol van die jetset. Net die een puntjie van die strand is sand/klippies waar die man in die straat op sy handoekie kan lê. Dit is waar ons is. Ek swem selfs.

Ek het my kamera se charger in Travira agtergelos en die fotos van Mykonos is maar skraps. Uiteindelik kom ek agter dat ek die kamera ook kan laai met my Samsung selfoon koord.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.