Dag 23

Lagos, 05.20.2018

Dit is Sondag en ons stap al teen die kus af en verwonder ons aan die wonderlike rotsformasies en die pragtige standjies. Die dag is warm en net reg vir swem. Ons stap al die pad terug na ons woonstel en gaan kry ons swemklere. Die res van die dag lê ons (vir die eerste keer op ons trip) op die strand.

Daar lê so 5 of 6 strandjies langs mekaar en mens kan met laagwater van die een na die ander beweeg deur gate wat in die rotse gevorm of gemaak is.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.