Kas, 07.19.2018
Koos besluit om nog 'n dag te lê en lees. Ons ander sluip weer af na die Beach Club, waar ons die heel dag in die son lê en elke nou en dan in die see spring.
Middagete sluit Koos by ons aan by die Beach Club se restaurant. 'n Wonderlike luukse luilekker lewe!
Die aand speel ons kaart en stap in die dorp rond.
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.