Dag 65

Instanbul, 07.01.2018

Dit is Sondag die 1ste Julie. Ons is nou al meer as 2 maande op die pad, maar dit bly vir my heerlik.

Ons ry met die trem na Taksim plein. Die teëls onder in die tremstasie is pragtig. Ons stap al met die inkopiestraat af na die Galata toring. Verby Turkse lokum winkels, lemoensap verkopers & roomys kunstenaars.

Terug in Sultanamet los ek die meisies om te gaan shop en loop deur die ou deel om fotos te neem.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.