Dag 9

Lisabon, 05.06.2018

Dit is Sondag en heel gepas gaan stap ons in die baie indrukwekkende begraafplaas van Campo de Orique. Dit lê op die kruin van 'n heuwel wat af kyk op die pragtige Ponte 25 de Abril brug wat Lisabon en Almada verbind. Aan die Almada kant van die brug staan die reuse Christ the King standbeeld.

Daarna dwaal ons af dorp toe met die doel om middagete te gaan eet by 'n kosmark in die stad, maar die plek is glad nie wat ons verwag het nie. Ons gaan sit by 'n sypaadjie kafee en drink Vino Verde.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.