Chora Andros, 06.15.2018
Ek het 'n krises met die Louw boedel en sit die heel dag en werk in die huis. Elizabe moet alleen gaan swem.
Die temperatuur op Andros raak nou baie warm. Ons huis het nie aircon nie en die waaiers loop dag en nag. Ons skuif die een op die grondvloer die heel tyd tussen die eet- en die sitkamer.
Die SWC begin vandag en by elke eetplek is 'n TV wat sokker wys.
What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.