Dag 77

Kas, 07.13.2018

Ons stap die oggend na die enigste "groot" strand in Kas. Dit is 'n klippiestrand wat so 1.5km uit die dorp is. Agv die hitte en humuditeit is ons papnat gesweet toe ons daar kom. Dit is 'n pragtige baai maar die klippies maak dit baie moeilik om in en uit die water te kom.

Ons stap weer terug dorp toe en kom maar weer nat gesweet daar aan. Gelukkig werk die aircon soos 'n droom.

Die aand stap ons lekker in die dorp rond - ek neem fotos en Liesbet skarrel tussen die winkeltjies rond.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.