Dag 22

Lagos, 05.19.2018

Saterdagoggend gaan verken ons die strand naaste aan ons (wat geadverteer is as 10 minute se stap is toe al die tyd 'n halfuur plus! Die strand self is lank en het lekker sand, wat ons later in Griekeland en Turkye vind so skaars soos hoendertande is.

Die dorpie is heel cute, sonder om baie besonders te wees, maar die kus is manjefiek. Dit het die wonderlikste rotsformasies wat ek al ooit gesien het.

Maar, mens daar is toeriste in die dorp!

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.