Dag 24 & 25

Lagos, 05.22.2018

Ons dag 24 stap ons ver tot by 'n uitkykpunt (Farol da Ponta da Piedade) so 5km uit die dorp uit. Ons stap terug deur 'n deel van die dorp waar ons nog nie was nie.

Ons eet 'n heerlike middagete by 'n Indiese restaurant en laatmiddag lê ons weer langs ons swembad. Ons braai op die gasbraaier is 'n reuse flop.

Ons laaste dag in Lagos bring ons by die strand & swembad deur.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.