Dag 1

Kaapstad & Dubai, 04.28.2018

Saterdagmiddag laat kom haal die Van Zyls ons. Ons Emirates vlug is 20:30. Ek is maar gespanne. Dit is die langste wat ons nog ooit oorsee gegaan het en ek het alles self gereël - soveel goed kan verkeerd gaan (en het al in die verlede verkeerd gegaan).

Ons gaan drink 'n kalmerende dop in die Slow Lounge.

Emirates vertrek op tyd. Here we go!!

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.