Dag 56

Chora, Andros, 06.22.2018

Vandag sluit die skole en mens kan die verhoogde aktiwiteite in die dorp dadelik opmerk. Die strand het meer mense op, die musiek begin te pomp van The Rock oorkant die baai, seiljagte maak hulle verskyning en die winkeliers begin hulle werk 'n slag erenstig op te vat. Selfs die burgermeester praat harder as normaalweg.

Normaal is die winkeltjies langer ure toe as oop, maar nou is dit oop tot laat in die aand.

Die muile neem nou bakstene na die bouperseel.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.