Dag 59

Chora, 06.25.2018

Daar nou gereeld nuwe seiljagte in ons baai. In die Niborio hawe egter lê die makulu jagte.

Ek gaan maak 'n draai in hulle begraafplaas. Die Grieke, soos die Portugese, hou van indrukwekkende grafkelders met pragtige standbeelde. Die vorige geslag Grieke was duidelik welgesteld - anders as die hudige lot. In die aand drink ons 'n G&T op die balkon en gaan eet in die dorp.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.