Dag 60

Chora Andros, 06.26.2018

Ons dae op Andros raak nou min en ons stap al ons gunsteling plekke na om te groet.

Die dorp is nou besig. Daagliks kom daar toeriste aan en mens kry die gevoel dat dit mense is wat elke jaar hierheen kom want daar word hartlik gegroet. Die meeste toeriste is egter Grieke, met so hier en daar 'n klompie vreemdelinge soos ons.

Die strand is nou soggens vroeg al vol mense. Elke middag kom die krom man en sy seuntjie swem.

Get started right away!

What are you waiting for? Capture your adventures in a digital diary that you can share with friends and family. You can switch between any of your devices anytime. Get started in our online web application.